Meisie die Meerkat Storieboek en Knuffeldietjie
Description
“Meisie die Meerkat" is ’n vrolike verhaal vol kleur, opwinding en ’n hart van goud. Meisie sien vreeslik uit na die karnaval in Kammadorp — sy wil op die tuimeltrein ry, roomys eet en die dag vol pret saam met haar ouers geniet. Maar toe sy onverwags ’n verlore lappop ontdek, verander alles…
Sonder om twee maal te dink, stel Meisie voor dat hulle eers die poppie se eienaar gaan soek. Haar ouers is trots — nie net op haar plan nie, maar op haar mooi hart.
Met kleurvolle illustrasies en pragtige dialoog leer hierdie storie kinders dat selfs die kleinste gebaar ’n groot verskil kan maak. “Meisie die Meerkat” is ’n liefdevolle avontuur oor omgee, vasberadenheid, en die mooi daarvan om ander eerste te stel.
Beleef die betowerende wêreld van Meisie die Meerkat saam met jou kind!
Hierdie stel bevat:
✨ ’n Sagte Meisie die Meerkat knuffeldierjie – perfek vir drukkies, speeltyd en slaaptydstories.
✨ Die storieboek wat Meisie se avonture vertel – vol warmte, humor en lewenslesse wat kinders (en grootmense) sal geniet.
Maak storietyd ’n verbeeldingsbelewenis vol avontuur. Meer as net ’n boek en ’n speelding – dit is ’n knuffeltyd-ervaring wat gesinne nader aan mekaar bring.
🎁 ’n Wonderlike geskenk vir verjaarsdae, babatees of enige spesiale geleentheid.
Tab title