Description
Duursame A4, hardeband onderwysersbeplanner met 304 bladsye. Die beplanner word met draad gebind (wiro bind). Daar is twee opsies beskikbaar: Datumbladsye ingedeel volgens tye of volgens periodes. Boeke word per bestelling gemaak so geen terugbetaling sal gemaak word nie
Die boeke het 'n wag periode van 2 weke.
Tab title