JanaS Ladies and Babies boutique
18 Jaar van kind wees
18 Jaar van kind wees
Regular price
R 520.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 520.00 ZAR
Unit price
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
DIE joernaal vier 18 jaar van kindwees – verjaarsdae, feesvieringe, uitstappies, vakansies en al die hoogtepunte van elke jaar. Soos wat jou kind ouer word, verander van die vrae om gepas te wees vir ‘n spesifieke ouderdom.
126 bladsye van herinneringe, met ‘n sakkie aan die einde vir ektras
Daar is afdelings vir:
- Spesiale dae (Familietyd, maatjies, uitstappies, avonture en vakansies)
- Nuwe vaardighede
- Alles van jou kind waaroor julle mal is en beslis nie wil vergeet nie
- Feesvieringe
- ‘n Spesiale verjaarsdagbladsy
- ‘n Terugblik op die jaar
Daar is ook plek vir ‘n jaarlikse foto, familietradisies en familieresepte. Twee bladsye maak voorsiening vir woorde van wysheid van mense wat vir jou kind lief en dierbaar is.











