Skip to product information
1 of 4

JanaS Ladies and Babies boutique

Ma se onthou dagboek

Ma se onthou dagboek

Regular price R 100.00 ZAR
Regular price R 520.00 ZAR Sale price R 100.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Voorblad

260 x210mm, 414 bladsye, Bladsy per dag

 

Dit is hier en dit is PRAGTIG!!!??????

 

Uiteindelik is MaSeOnthou beskikbaar.

 

Hardeband dagbeplanners met 414 bladsye.

 

Die dagboek sluit in:

Bladsy per dag

Kinders se buitemuurse skedule

Maand in oorsig

Verjaarsdagkalender

Maadelikse begroting

Eetplan vir elke week met 'n inkopielys

Intensie vir die dag

Doenlysies

Kosblik-idees

Raad met huiswerk

Hoe om eksamentyd te benader

Waterinname vir die dag

Treë gestap

Afskortings tussen die maande

 

Hierdie is sommer net' n lekker dagboek en dan is dit nog mooi ook.

 

Die beplanners is R520 en dit kan aanlyn bestel word vir aflewering vanaf 15 Desember

View full details